Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die waterbak het op twaalf beeste gerus wat uit brons gegiet is. Drie het noord gekyk, drie wes, drie suid en drie oos. Die waterbak het op hulle gerus. Hulle agterkante was onder die bak na binne gerig.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:25 in konteks