Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Rondom die waterbak, net onder die rand van die waterbak, was daar twee rye kalbasse gegiet in een stuk saam met die waterbak. Daar was tien in elke halwe meter.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:24 in konteks