Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

die onderste vlak was twee en ’n half meter breed, die tweede drie meter en die boonste drie en ’n half meter. Elke vlak het op balke in die mure gerus sodat dit nie nodig was om dit in die tempelmuur self vas te bou nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:6 in konteks