Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die middel van die herfs, tydens sy elfde regeringsjaar, is die hele gebou tot in die fynste besonderhede en volgens die planne voltooi. Dit het dus sewe jaar geneem om die tempel te bou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:38 in konteks