Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het hulle langs mekaar in die binneste heiligdom van die tempel gesit. Hulle uitgespreide vlerke het van muur tot muur gestrek: die vlerk van die een het teen die muur geraak, terwyl die vlerk van die ander teen die ander muur geraak het. In die middel van die vertrek het hulle vlerke aan mekaar geraak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:27 in konteks