Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die afmetings van die binneste heiligdom was tien meter lank, tien meter breed en tien meter hoog. Die mure en plafon en ook die altaar met sederhout is met suiwer goud oorgetrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:20 in konteks