Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het aan die agterkant in die tempel ’n afskorting van die vloer tot teen die plafon gebou met sederplanke tien meter lank. Dit was die binneste heiligdom, genoem die Allerheiligste.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:16 in konteks