Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het hulle in skofte na die Libanon toe gestuur. Groepe van 10 000 het om die beurt vir ’n maand daar gewerk en dan vir twee maande huis toe gekom. Adoniram was in beheer van die dwangarbeid.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:14 in konteks