Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Koning Hiram van Tirus was al die jare ’n getroue vriend van Dawid. Toe hy verneem dat Dawid se seun Salomo as koning van Israel gesalf is, het hy gesante gestuur om hom geluk te wens.

2. Salomo het vir hom die volgende boodskap gestuur:

3. “U weet dat my pa, Dawid, nie ’n tempel tot eer van die Naam van die Here sy God kon bou nie omdat hy reg rondom oorloë moes voer totdat die Here hom die oorhand gegee het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5