Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Hiram van Tirus was al die jare ’n getroue vriend van Dawid. Toe hy verneem dat Dawid se seun Salomo as koning van Israel gesalf is, het hy gesante gestuur om hom geluk te wens.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:1 in konteks