Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het die Here liefgehad en het volgens die voorskrifte van sy pa, Dawid, gelewe. Hy het egter ook nog op die hoogtes geoffer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:3 in konteks