Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning se uitspraak het in die hele Israel bekend geword. Hulle het groot respek vir die koning gekry, want hulle het besef dat God besondere wysheid aan hom gegee het om regverdig te kan oordeel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:28 in konteks