Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander vrou val haar toe in die rede: “Nee! Die een wat lewe, is my seun! Die dooie een is beslis jou seun!”“Nee,” sê die eerste vrou, “die seuntjie wat dood is, is joune en die lewende een is myne!” So het hulle voor die koning met mekaar gestry.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:22 in konteks