Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die middel van die nag het sy opgestaan terwyl ek nog geslaap het en my seuntjie gevat. Sy neem toe haar dooie kind, lê hom in my arms en neem myne om by haar te slaap.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:20 in konteks