Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Salomo wakker geword en besef dat dit ’n droom was. Hy het na Jerusalem toe teruggekeer en voor die verbondsark van die Here gaan staan en brandoffers en maaltydoffers gebring. Daarna het hy al sy amptenare op ’n groot feesmaal trakteer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:15 in konteks