Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van Israel laat roep toe die profete, omtrent 400 van hulle. Hy vra hulle: “Moet ek teen Ramot-Gilead optrek? Of moet ek dit liewer nie doen nie?”Hulle antwoord: “Gaan gerus. Die Here gee die stad oor in u mag!”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:6 in konteks