Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josafat het ook Tarsisskepe gebou om goud uit Ofir te gaan haal. Die skepe het egter nooit soontoe gevaar nie omdat hulle by Esjon-Geber skipbreuk gely het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:49 in konteks