Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe vra hy vir Josafat: “Sal jy saam met my gaan veg by Ramot-Gilead?”Josafat het Agab geantwoord: “Maar natuurlik! Ek is saam met jou in die saak! My soldate is tot jou beskikking, en ook my perde.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:4 in konteks