Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die strydwa by die dam van Samaria afgespoel, waar die prostitute hulleself altyd was. Die honde het gekom en die koning se bloed opgelek net soos die Here gesê het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:38 in konteks