Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die geveg het egter so hewig geword dat Agab verplig was om die hele dag teenoor die Arameërs regop in sy strydwa te bly staan. Teen die aand het hy gesterf. Die bloed uit sy wond het tot in die bak van die strydwa geloop.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:35 in konteks