Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die bevelvoerders van die strydwaens vir Josafat sien, sê hulle: “Dit moet die koning van Israel wees!” en hulle het op hom toegesak. Toe het Josafat om hulp geroep.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:32 in konteks