Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Miga by die koning aankom, vra Agab vir hom: “Miga, moet ons optrek teen Ramot-Gilead? Of moet ons dit nie doen nie?”Miga het geantwoord: “Ja, trek maar op! Die Here sal die stad in die koning se mag oorgee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:15 in konteks