Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van hulle, Sedekia seun van Kenaäna, het ’n paar ysterhorings gemaak en aangekondig: “Dit is wat die Here sê: ‘Met hierdie horings sal u die Arameërs platstoot en uitwis!’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:11 in konteks