Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee vir hom die volgende boodskap: ‘Dit is wat die Here sê: Is dit nie sleg genoeg dat jy Nabot doodgemaak het nie? Moet jy hom nou ook nog beroof?’ Sê verder vir hom: ‘Net daar waar die honde Nabot se bloed opgelek het, daar sal die honde ook jou bloed oplek – ja, joune!’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:19 in konteks