Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat twee gewetenlose manne teenoor hom gaan sit en laat hulle hom aankla: ‘Jy het God en die koning gevloek!’ Vat hom dan weg en stenig hom.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:10 in konteks