Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agab sê toe vir Ben-Hadad se boodskappers: “Sê vir my heer, die koning: ‘Ek sal vir u alles gee waarvoor u die eerste keer gevra het. Aan die laaste eis kan ek egter nie toegee nie.’” Die boodskappers het teruggegaan en die antwoord oorgedra.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:9 in konteks