Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ben-Hadad stuur toe die volgende boodskap vir Agab: “Mag die gode onheil oor my bring as daar nog genoeg stof van Samaria oorbly dat ek vir elkeen van my manskappe ’n hand vol kan gee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:10 in konteks