Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die profeet vir hom: “Kyk, omdat jy ongehoorsaam was aan die woord van die Here sal ’n leeu jou doodmaak sodra jy van my af weggaan.” Toe hy weggaan, het ’n leeu hom dan ook teëgekom en hom verskeur.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:36 in konteks