Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy antwoord: “Soos u weet, was die koningskap eintlik vir my bedoel, en almal het ook verwag dat ek die volgende koning sou wees. Maar sake het anders verloop en die Here het bepaal dat my broer koning moet wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:15 in konteks