Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 19:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan moet jy Jehu seun van Nimsi salf tot koning oor Israel. Jy moet ook Elisa seun van Safat uit Abel-Megola salf om jou as my profeet op te volg.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19

Kyk 1 Konings 19:16 in konteks