Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agab het vir Obadja gesê: “Ons moet deur die hele land gaan en na elke fontein en spruit gaan kyk of ons nie êrens weiding vir minstens sommige van my perde en muile kan kry nie. Dan sal dit nie nodig wees om hulle dood te maak nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:5 in konteks