Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elia beveel hulle toe: “Gryp die profete van Baäl. Moenie dat ’n enkele een van hulle wegkom nie!” Die volk het hulle gegryp en Elia het hulle na die Kisonspruit laat afneem. Hy het hulle daar doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:40 in konteks