Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die klippe gebruik om die vervalle altaar van die Here reg te maak. Daarna grawe hy ’n sloot rondom die altaar. Dit was groot genoeg om ongeveer vyftien liter te hou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:32 in konteks