Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bring nou twee bulle. Die profete van Baäl kan een kies, hom in stukke opsny en bo-op die hout op die altaar neersit. Hulle moet dit egter nie aan die brand steek nie. Ek sal die ander bul opsny en bo-op die hout op die altaar neersit. Ek sal dit ook nie aan die brand steek nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:23 in konteks