Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het geen moeilikheid vir Israel gemaak nie,” antwoord Elia. “Jy en jou familie is die moeilikheidmakers, want julle het nie die gebooie van die Here gehoorsaam nie en eerder die Baäls aanbid.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:18 in konteks