Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit kan wees dat as ek van u weggaan die Gees van die Here u dalk kan wegvoer na wie weet waar. As ek dan vir Agab vertel ek het u gesien, maar hy kry u nie, sal hy my doodmaak. En dit ten spyte daarvan dat ek my lewe lank ’n getroue volgeling van die Here is!

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:12 in konteks