Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So seker as die Here u God leef, die koning het by elke nasie en koninkryk op aarde na u laat soek. Elke keer as hy hoor ‘Elia is nie hier nie,’ het Agab die koning van daardie volk met ’n eed laat bevestig dat dit inderdaad so is.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:10 in konteks