Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende sy regering het Giël uit Bet-El die stad Jerigo herbou. Toe hy die fondamente gelê het, het sy oudste seun Abiram gesterf. Toe hy die poortdeure gehang het, het sy jongste seun, Segub, gesterf. Dit het gebeur net soos die woord van die Here deur Josua seun van Nun lank te vore oor Jerigo gesê het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:34 in konteks