Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:30-32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Agab het egter gedoen wat verkeerd was vir die Here, selfs meer as enige van die konings voor hom.

31. Asof dit nie genoeg was nie, het hy met Isebel, die dogter van koning Etbaäl van die Sidoniërs, getrou en Baäl begin dien en aanbid.

32. Eers het hy ’n tempel en ’n altaar vir Baäl in Samaria gebou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16