Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit het gebeur omdat hy gesondig het en gedoen het wat verkeerd was vir die Here. Hy het die voorbeeld van Jerobeam gevolg deur voort te gaan met die sonde van afgodery wat Jerobeam die volk laat doen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:19 in konteks