Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het onmiddellik al die nasate van koning Jerobeam uitgemoor. Nie een van die koninklike familie het oorgebly nie. Dit was presies wat die Here deur die profeet Agija uit Silo oor Jerobeam gesê het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:29 in konteks