Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die koningskap afgeskeur van die Dawidshuis en dit vir jou gegee. Maar jy was nie soos my dienaar Dawid wat my bevele gehoorsaam het, My ten volle gedien het en volgens my eise gelewe het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:8 in konteks