Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar selfs ten spyte van hierdie gebeurtenis het Jerobeam nie sy bose dinge laat vaar nie. Hy het voortgegaan om sommer uit die volk priesters vir die hoogtes aan te stel. Hy het enigeen wat ’n priester wou wees as priester by die hoogtes aangestel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:33 in konteks