Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die ou profeet wat hom laat afdraai het, dit hoor, sê hy: “Dit is die man van God wat ongehoorsaam was aan die Here se opdrag. Dis die Here wat die leeu gestuur het om hom aan te val en dood te maak, soos Hy gesê het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:26 in konteks