Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy het na hierdie plek toe teruggekom en kos geëet en water gedrink terwyl Hy jou belet het om iets te eet of water te drink. Daarom sal jou liggaam nie in jou familiegraf begrawe word nie.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:22 in konteks