Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die ou profeet het geantwoord: “Ek is ook ’n profeet, net soos jy. ’n Engel het my hierdie boodskap van die Here gegee: ‘Bring hom na jou huis toe en gee hom kos om te eet en water om te drink.’” Maar die ou profeet het vir hom ’n leuen vertel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:18 in konteks