Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In Bet-El het daar ’n ou profeet gewoon. Toe sy seuns by die huis kom, het hulle hom vertel wat die man van God daardie dag in Bet-El gedoen het. Hulle het ook vertel wat hy vir die koning gesê het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:11 in konteks