Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het koning Rehabeam die ouer mense geraadpleeg wat sy pa Salomo van raad bedien het. “Wat beveel julle aan?” vra hy. “Hoe moet ek die mense antwoord?”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:6 in konteks