Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die koningskap kan maklik weer teruggaan na die koningshuis van Dawid. As hierdie volk aanhou om Jerusalem toe te gaan om daar by die tempel van die Here te offer, sal hulle weer vertroue kry in koning Rehabeam van Juda. Hulle sal my doodmaak en teruggaan na Rehabeam, die koning van Juda.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:27 in konteks