Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Salomo het vir die koningin van Skeba alles gegee waarvoor sy gevra het. Dit was bo en behalwe die ander geskenke wat hy as koning gegee het. Daarna het sy en haar gevolg vertrek en na haar eie land toe teruggegaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:13 in konteks